Terms & Conditions

BOOKING & CANCELLATION POLICY

* Please secure the booking by paying the full deposit (as quoted) directly into the JanHarmsgat se Agterplaas bank account and e-mail or SMS proof of payment to janharmsgat@mweb.co.za or 082 255 2465.

* The balance must be paid at the latest 2 weeks (in the case of birthday parties), 3 weeks (corporate functions) or 4 weeks (weddings) before the function, once the final number of guests has been confirmed in writing. 

* If you cancel the wedding or function, the deposit will be forfeited. If you want to change the date of the event, 50% of your deposit will be forfeited.

* Please note that any cancellation or change of date must be e-mailed to our offices and you must receive a confirmation e-mail from us.

BEPALINGS & VOORWAARDES VIR TROUES

* Die vloerplan moet 2 weke voor 'n troue gefinaliseer word.

* Die bruidspaar moet vooraf 'n seremoniemeester (MC) aanwys wat die gaste kan lei en gebeure ordelik laat geskied.

* Die piekniek sal bedien word nadat die bruidspaar verwelkom is. Die toesprake kan dan volg terwyl die gaste die ete nuttig.

* Alle eie dekor vir venue en kapel moet teen 12h00 die dag voor die troue afgelewer word.

* Geen blomrangskikkings kan op die dag self in die venue of kapel gemaak word nie; indien wel is 'n skoonmaakfooi van R300 betaalbaar.

* Die opruim en skoonmaak van alle kapeldekor (of die verskuiwing daarvan na JanHarmsgat se Agterplaas) is die stilis se verantwoordelikheid ná afloop van diens. JanHarm kan dit reël vir 'n fooi van R400.

* Die kapel het Persiese tapyte, derhalwe kan geen roosblare binne die kerk gestrooi word nie.

* Troukoeke kan nie op die perseel in 'n yskas geberg word nie; die bakker/verskaffer moet 'n uur voor die troue die koek aflewer en self versier/stileer.

* Ná afloop van funksie sal die kelners help om alle geskenke en dekor op te ruim vir die bruid.

INDEMNITY

By entering the premises, guests agree that JanHarmsgat se Agterplaas will not be held responsible for any loss of or damage to any personal property, or any injury, accident or death, however caused. Visitors understand that JanHarmsgat se Agterplaas reserves the right to charge for any damages to the property or its contents that occur during an event. The venue is non-smoking and JanHarmsgat se Agterplaas reserves the right of admission.